Potgooi: Johann Nel lees gedigte van Breyten Breytenbach voor

Die akteur Johann Nel het onlangs op die RSG-program Vers en Klank gedigte uit Breyten Breytenbach se bundel Die windvanger voorgelees.
Nel het spesifiek verse uit hierdie bundel gekies aangesien dit in 2008 met die Hertzogprys bekroon is en omdat “temas uit Breytenbach se vorige bundels in Die windvanger herhaal word”.
Luister na die potgooi:
- Laai dit nie? Luister op RSG
Boekbesonderhede
- Die windvanger deur Breyten Breytenbach
Boek se tuisblad
EAN: 9780798147507
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die beginsel van stof: Laat-verse, sprinkaanskaduwees, aandtekeninge deur Breyten Breytenbach
Boek se tuisblad
EAN: 9780798152211
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!








