by Chris on Feb 23rd, 2012


Diek Grobler is “allergies vir niksseggende mooi prentjies”.
Hy het in ‘n onderhoud op LitNet aan Bibi Slippers gesê dat ‘n goeie illustrasie ‘n bydrae tot die teks moet lewer. Die leser moet “aan die hand van leidrade in die illustrasie op die storie kan voortborduur”.
Só werk Grobler se illustrasies saam met Antjie Krog se verse in Mankepank en ander verse om vir kinders (en ouers!) ‘n wonderlike leeservaring te gee.
Slippers het Glober ook oor sy werkswyse by die skep van hierdie illustrasies uitgevra. Lees die onderhoud wat as ‘n voorsmakie dien vir die Woordfees-gesprek wat op 10 Maart om 17:00 tussen Krog en Grobler sal plaasvind:
Diek, Mankepank en ander verse is nie jou eerste kreatiewe samewerking met ’n digter nie. Jou animasie-video’s van Danie Marais se gedigte is nog ’n voorbeeld. Is daar ook ander? Het jy ’n spesifieke voorliefde vir die digkuns, of is dit eerder selektiewe collaborations in gevalle waar die werk jou aantrek?
Elke geval is uniek – ek het nie ’n spesifieke passie vir poësie nie. Ek het wel ’n passie vir die goeie gebruik van woorde (ek het al projekte van die hand gewys omdat ek nie by die skryfstyl en taalgebruik aanklank kon vind nie). Ook prosa kan ek aangrypend mooi vind, terwyl ek baie gedigte vervelig vind. Nie alle poësie vra om visuele interpretasie nie. Soms sou ’n prentjie afbreuk doen aan die impak van woorde.
Boekbesonderhede
Foto’s te danke aan Mediawave en LitNet
Cats: Afrikaans,
Children,
Poetry,
South Africa
Tags: Afrikaans,
Antjie Krog,
Bibi Slippers,
Children,
Diek Grobler,
Gedigte,
Illustrasies,
Illustreer,
Illustreerder,
Kinders,
Kinderverse,
LitNet,
Mankepank en ander verse,
NB,
Poetry,
South Africa,
Tafelberg
Quick URL
by Chris on Feb 22nd, 2012
NuusNou gee ‘n eksemplaar van die boek Spreuke van CJ Langenhoven, saamgestel deur JA Scannell, weg.
Om ‘n kans te staan om te wen, moet jy die tydskrif se Facebook-blad “like” en by die “Wen met NuusNou” skakel jou kontakbesonderhede invul en die volgende vraag beantwoord:
Uit hoeveel dele bestaan CJ Langenhoven se Versamelde Werke?
Die kompetisie sluit Donderdag 23 Februarie en die wenner sal in die tydskrif aangekondig word.
Boekbesonderhede
Cats: Afrikaans,
Competitions,
Misc,
Non-fiction,
South Africa
Tags: Afrikaans,
CJ Langenhoven,
Competitions,
JA Scannell,
Kompetisie,
Misc,
NB,
NewsNow,
Non-fiction,
NuusNou,
South Africa,
Spreuke van CJ Langenhoven,
Tafelberg,
Wen
Quick URL
by Chris on Feb 22nd, 2012
Bernice van der Merwe, author of One-Two-Three on the Table, recently featured on the lifestyle morning show Expresso, where she presented her recipe for spanakopitas. Gourmet Guys hosted the video and shared the recipe on their site:
Preperation:
Chop the onion
Finely chop the spinach
Crumb the feta
Grate the Gruyere
Roll out 20 phyllo sheets
Cooking:
Preheat the oven to 180C
Melt 60g of butter in a pan and saute the onions & garlic on a medium heat for a couple of minutes.
Season with salt & pepper
Set aside and cool
In a bowl mix the spinach and the onions together
Add the feta cheese
Add the Gruyere
Season with salt & pepper
Melt the 100g of butter and mix it with the olive oil
Roll out the phyllo pastry putting 2 sheets on top of each oth and brush each side with the butter/olive oil
Cut in half lengthways
Spoon on the mixture
Fold like your folding a flag, corner to side
Brush with more butter/olive oil
Place on a pre greased baking tray and bake for 15 minutes, until golden brown
Book details
Cats: Food,
South Africa
Tags: Afrikaans,
Bernice van der Merwe,
cooking,
Een-Twee-Drie Op Die Tafel,
English,
Expresso,
Food,
Gourmet Guys,
Human & Rousseau,
Lifestyle,
NB,
NB Publishing,
One-Two-Three On The Table,
Quick and Simple,
South Africa,
Spanakopitas,
Video,
YouTube
Quick URL
by Chris on Feb 21st, 2012

Maya Fowler se jeugboekmanuskrip, My life as a moth, is op die kortlys vir die 2011/2012 Sanlamprys vir Jeuglektuur wat in Oktober vanjaar toegeken word.
Die tema van vanjaar se kompetisie is “hoop” en dít het volgens Fowler as ‘n goeie wegspringpunt vir haar storie gedien. “Jonger lesers hou daarvan om geïnspireer te word,” het sy in ‘n onderhoud op die RSG-program Befonk gesê. “Hulle wil identifiseer met ‘n karakter wat een of ander struikelblok moet oorkom.”
In My life as a moth raak ‘n meisie op iemand verlief wat nie eintlik reg is vir haar nie. Daar is ‘n ander karakter wat die meisie op die regte pad wil help en, volgens Fowler, gebeur daar “iets ‘magical’ met boeke”.
In die potgooi van die program gesels Michelle Cooper, kinderboekredakteur van NB-uitgewers, ook oor die Sanlamprys vir Jeuglektuur en die werkswinkel wat NB en Sanlam by Woorfees 2012 gaan aanbied. Op Woensdag 7 Maart, om 16:00, gaan vorige wenner Derick van der Walt en Susan Samuel, een van die vorige beoordelaars, wenke met voornemende jeugboekskrywers deel.
Luister na die potgooi (Fowler en Cooper kom ná ongeveer 9min aan die beurt):

Maya Fowler en Michelle Cooper oor Sanlamprys vir Jeuglektuur:
Play Now |
Play in Popup |
Download
Boekbesonderhede
Cats: Afrikaans,
Awards,
Fiction,
South Africa,
Youth
Tags: Afrikaans,
As jy 'n ster sien verskiet,
Awards,
Befonk,
Derick van der Walt,
Fiction,
Hoop,
Kompetisie,
Maya Fowler,
Michelle Cooper,
My life as a moth,
NB,
Podcast,
Potgooi,
RSG,
Sanlam,
Sanlamprys,
Sanlamprys vir Jeuglektuur,
South Africa,
Susan Samuel,
Tafelberg,
US Woordfees,
Woordfees,
Woordfees 2012,
Young Adult,
Youth
Quick URL
by Chris on Feb 21st, 2012
NB-Uitgewers kondig met trots aan dat hulle pas ’n kontrak gesluit het om Karin Brynard se tweede roman, Onse Vaders, uit te gee.
Die ooreenkoms is aangegaan met Karin se agent, Isobel Dixon van Blake Friedmann Literêre Agentskap in Londen.
Brynard se pryswennende debuut, Plaasmoord, is by publikasie in 2009 besonder positief ontvang. Resensent Willem de Vries (LitNet) het dit “’n bliksem van ’n boek” genoem, en André P Brink het dit bestempel as “(e)en van die kragtigste spanningsromans wat (hy) in jare gelees het”).
Plaasmoord het intussen ook in Nederlands verskyn (by uitgewery Ailantus), en Franse regte is aan Le Seuil verkoop.
Soos in Plaasmoord, is die polisiekarakters Beeslaar en Ghaap in Onse Vaders op die voorgrond, hierdie keer in ’n naelbytverhaal met ’n misdaadspoor wat loop van Stellenbosch tot in Soweto.
Marga Collings, NB se uitgewersbestuurder, sê: “Karin het haar reeds met haar eerste boek gevestig as een van ons mees vooraanstaande misdaadfiksieskrywers; ons is verheug dat ons haar tweede roman kan publiseer. Onse Vaders sal vanjaar een van ons prominentste publikasies wees en sal teen Oktober verskyn.”
Boekbesonderhede
Cats: Afrikaans,
Crime,
Fiction,
South Africa
Tags: Afrikaans,
Blake Friedman,
Crime,
Fiction,
Human & Rousseau,
Isobel Dixon,
Karin Brynard,
Kontrak,
Misdaad,
Misdaadroman,
NB,
Onse Vaders,
Plaasmoord,
South Africa,
Spanning,
Spanningsroman,
Spanningsverhaal,
Speurroman,
Speurverhaal
Quick URL
by Chris on Feb 20th, 2012

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Joan Hambidge se nuutste digbundel, Lot se vrou.
Uitgewer Etienne Bloemhof sal 1 Maart 2012 by The Book Lounge in Kaapstad met Hambidge oor haar digbundel gesels.
Sien jou daar!
Boekbesonderhede
Boekbesonderhede
Cats: Afrikaans,
Events,
Poetry,
South Africa
Tags: Afrikaans,
Digkuns,
Etienne Bloemhof,
Events,
Gedigte,
Human & Rousseau,
Joan Hambidge,
Lot se vrou,
NB,
Poesie,
Poetry,
South Africa,
The Book Lounge
Quick URL
by Ronel S on Feb 19th, 2012
by Chris on Feb 17th, 2012
Human & Rousseau stel met trots Joan Hambidge se nuutste digbundel, Lot se vrou, bekend. Die bundel sal vanaf die begin van Maart op die rakke wees:
In hierdie bundel is daar heelwat stiltes in herinneringsverse en nostalgiese verse, wat afgewissel word met verse wat die stilte verskeur.
Die digter, in hierdie bundel, kla haarself aan, sy haal haar af en sy verraai haar: die digter is die kitaarspeler en “sal alles doen en selfs verraai, net dat ’n nuwe deuntjie in my draai” (DJ Opperman).
Die woord staan voorop in hierdie gedigte. Dit is “woordverse” sonder dat die idee ondergeskik gestel word aan die woord.
Selde nog het Hambidge die “gevaarlike woord” so onverskrokke hanteer en hierdie bundel is van haar rykste werk tot op hede.
O ek is Lot se vrou,
Lot se vrou,
wat terugkyk na die hart wat brand.
Die ander onwillige muse
hou glo ruggespraak oor ons,
verklap aan almal hoe slordig
aanmekaar gestik is my gedigte.
Oor die outeur
Joan Helene Hambidge is op 11 September 1956 op Aliwal-Noord gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Standerton. In 1979 verwerf sy haar BA Honneursgraad aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy voltooi haar MA-graad aan die Universiteit van Pretoria onder leiding van prof. Elize Botha en verwerf ’n PhD aan die Universiteit van Rhodes onder prof. André P. Brink se leiding.
Sy is dosent en later ook hoogleraar aan die Universiteit van die Noorde, en sedert 1992 is sy verbonde aan die Universiteit van Kaapstad. In 2001 behaal Joan haar tweede doktorsgraad, dié keer in kultuurstudies, aan die Universiteit van Kaapstad. Sy is tans ’n professor in Afrikaans en Kreatiewe Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad.
Joan debuteer in 1985 met die bundel, Hartskrif, en ontvang die Eugène Marais-prys in 1986 vir haar tweede bundel Bitterlemoene. Sedertdien het sy meer as twintig digbundels die lig laat sien.
Boekbesonderhede
Cats: Afrikaans,
Poetry,
South Africa
Tags: Afrikaans,
Digkuns,
Gedigte,
Human & Rousseau,
Joan Hambidge,
Lot se vrou,
NB,
Poesie,
Poetry,
South Africa
Quick URL
by Chris on Feb 17th, 2012
Lauri Kubuitsile, who was shortlisted for last year’s Caine Prize for African Writing, was recently interviewed by Tahira A for the blog, Guerilla Basement. Kubuitsile speaks about writing across many genres, her daily routine, and the structure of short story writing:
You have published 14 books (actually 16 now) in different genres and can now be referred to as an established, career writer, but how did you begin your literary journey?
I am not a writer who always knew she’d be a writer since she was old enough to know things. That’s not me. I am a generalist with all sorts of interests and a handful of things I have limited talent at. I stumbled into writing. I accidentally found myself owning a newspaper. Though I never in my life thought I’d own a business being a fairly committed anti-capitalist, there it was. So I had this newspaper for a few years and we were forced to change the format which would mean we’d suddenly have competition (we hadn’t before that). And I thought we might separate ourselves from the crowd by including a 1000 words of a serialised novel every week. I had no money to purchase rights to such a thing so decided I’d write it myself. And I did. That was the first book of my Kate Gomolemo detective series, The Fatal Payout. Later after it finished in the paper, some readers called to ask for certain parts they missed. I thought maybe I could get it published as a book and I sent it to Macmillan. They liked it and that was that. The book is currently a set book for junior secondary school students inBotswana. That’s how it all started.
Book details
Cats: Fiction,
South Africa,
Youth
Tags: English,
Fiction,
Guerilla Basement,
Interview,
Lauri Kubuitsile,
NB,
Signed Hopelessly in Love,
South Africa,
Tafelberg,
Tahira A,
Young Adult,
Youth
Quick URL
by Chris on Feb 16th, 2012
Pharos is proud to have published The Write Stuff, a style-guide tailored for South Africa. The new and expanded edition makes it even easier to communicate meaningfully and effectively, through a simple layout and clear examples.
The Write Stuff – Press Release
Book details
Cats: Non-fiction,
Reference,
South Africa
Tags: Bittie Viljoen-Smook,
Dave Dykman,
English,
Johan Geldenhuys,
NB,
Non-fiction,
Pharos,
press release,
Reference,
South Africa,
Style Guide,
The Style Guide with a Difference (2nd Edition),
The Write Stuff
Quick URL