Video: Animasie van Danie Marais se gedig “In Duitsland waar die wolke in gelid marsjeer”

Danie Marais het met die kunstenaar Diek Grobler saamgespan om van sy gedigte met animasie te illustreer.
Jy kan die animasie-video van Marais se gedig “In Duitsland waar die wolke in gelid marsjeer” op NB-uitgewers se YouTube-kanaal kyk. Marais dra die gedig voor, terwyl Grobler se tekeninge op die skerm lewend word.
Hierdie video is vroeĆ«r vanjaar gebruik as deel van die vertoning Hoe Sekel die Maan. Dit gee beslis ‘n nuwe dimensie aan die gedig.
Kyk:
Book details
- Al is die maan ‘n misverstand by Danie Marais
EAN: 9780624047612
Find this book with BOOK Finder!













Please register or log in to comment