Lees Toast Coetzer se gedig: geluk en ‘n onderhoud met die digter

Toast Coetzer is ‘n man van menigte talente: hy’s musiekant, joernalist, skrywer en digter. Versindaba het so bietjie met die veelsydige kunstenaar gesels oor sy gedig geluk en die inspirasie daar agter.
geluk
hier in die onvanpaste wêreld
van verrookte stukke veld
blom die ongewone liefdes
as skaaphompe per kimsoms dwaal my gedagtes
slaap ek agter stuur
strompel boekaspaai
bladloos oor die kaartelke nuwe brug
bly rif roep oor rivier
waterbloed in karpkieu
suurstofbobbelbed
Boekbesonderhede
- Nuwe stemme 2 saamgestel deur Petra Müller
EAN: 9780624040170
Find this book with BOOK Finder!
- Naweek deur Toast Coetzer
EAN: 9780624047599
Find this book with BOOK Finder!













Please register or log in to comment