Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Gedig: Lees Marlene van Niekerk se “Poets van ons vaderland unite” asook ‘n onderhoud met die digter

AgaatMarlene van NiekerkLees die volledige nuwe gedig deur Marlene van Niekerk genaamd: “Poets van ons vaderland unite”. Van Niekerk verduidelik ook die gedig se oorsprong en samestelling aan Versindaba.

hierie, landgenote, isse klein scarlattigrappie vir princess benjamin

en sweetness pikini altwie offisiere in macassar se poeliesietasie.

kom sweetness pikini wattie inpas inne bikini soe ten o’clock

by princess benjamin wyl sy canderel roer in haar rooibos

dis nou agterie klagtetoonbank assie muise ophou piep

ennie walrus ingeslaap het

wattie grass ennie crystals ennie ecstacy

die coke ennie pitte ennie acid

die lollies ennie tubes ennie enema direct

moet guard wat afgevat is vannie witpype

ennie rook-ore ennie tikgatte ennie lanies

mettie raybans innie omtes

en soes hultwie ok maar peanuts merrit verdien

Book details

 

Please register or log in to comment