Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

RIP SJA de Villiers, Beloved Author of Kook en geniet / Cook and Enjoy

SJA de Villiers

Cook and EnjoyHuman & Rousseau, an imprint of NB Publishers, is sad to announce that SJA de Villiers, author of the bestseller Cook and Enjoy, passed away this week. She was 91 years old.

SJA de Villiers is a South African icon. She was the one who taught the nation to cook. In 1951 she published the first edition of Kook en geniet with the help of her friends and family. Cook and Enjoy appeared in 1961. Until 1990, with the 14th edition and more than half a million of both copies sold, she handled everything from printing to distributing of these immensely popular recipe books. In 1992 Human & Rousseau published Cook and Enjoy with a new design and colour photos.

In November 2009 Human & Rousseau published an updated edition of Cook and Enjoy. De Villiers’ daughter, Eunice van der Berg, a home economist like her mother, worked through the text and modernised it where necessary without losing the essence of the Cook and Enjoy we all know and love.

SJA.de Viliers lived in Stellenbosch.

~ ~ ~

Skrywer van topverkoper Kook en geniet is oorlede

Kook en GenietHuman & Rousseau, ’n druknaam van NB-Uitgewers, is hartseer om aan te kondig dat SJA de Villiers, skrywer van die topverkoper, Kook en geniet, gisteraand oorlede is. Sy was 91 jaar oud.

SJA de Villiers is ’n Suid-Afrikaanse ikoon. Sy is die een wat die nasie leer kook het. In 1951 het sy die eerste uitgawe van Kook en geniet self die lig laat sien het. Die eerste Cook and Enjoy het in 1961 verskyn. Tot in 1990, met die 14de uitgawe, toe daar reeds meer as ’n half miljoen eksemplare van albei weergawes verkoop is, het sy self die druk en verspreiding van dié gewilde kookboek hanteer. In 1992 het Human & Rousseau Kook en geniet in ’n nuwe gewaad laat verskyn met pragtige kleurfoto’s en ‘n nuwe ontwerp.

In November 2009 het Human & Rousseau ’n nuwe opgedateerde uitgawe van Kook en geniet gepubliseer. De Villiers se dogter, Eunice van der Berg, ’n huishoudkundige soos haar ma, het deur die kopie gewerk en gemoderniseer waar nodig sonder dat die essensie van die Kook en geniet wat ons almal ken en lief het, verlore gaan.

SJA de Viliers het in Stellenbosch gewoon.

Book details

 

Please register or log in to comment