Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Video: Lokprent van Spoor deur Deon Meyer

SpoorTonele van die Bo-Kaap, skote wat afgevuur word, ‘n geheimsinnige vrou wat ‘n sigaret rook en ‘n bom wat ontplof: Die lusmakervideo wat vir Deon Meyer se nuwe roman, Spoor, geskep is, kan met enige aksierolprent kompeteer.

Dié nuwe misdaadroman word deur Human & Rousseau vrygestel. Kyk solank die video!

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment