Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Bekendstelling van Woordeboek vir die gesondheidswetenskappe by 15 On Orange Hotel

Dictionary for the Health Sciences - Book Launch

Dictionary for the Health Sciences / Woordeboek vir die gesondheidswetenskappeGraag nooi ons u na die bekendstelling van die Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe.

Die eerste uitgawe van die Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme, soos hierdie woordeboek eers bekendgestaan het, het in 1979 verskyn. Die werk van die nuwe, bygewerkte en uitgebreide uitgawe is onder leiding van prof. Jan Lochner (Universiteit Stellenbosch) gedoen, met medewerking van deskundiges oor die hele spektrum van mediese dissiplines. Die woordeboek bevat sowat 10 000 meer inskrywings as die vorige uitgawe en ongeveer 8 000 terme is geherdefinieer.

Besonderhede van die bekendstelling

  • Datum: Woensdag, 16 Maart 2011
  • Tyd: 5:30 NM vir 6:00 NM
  • Plek: 15 On Orange Hotel, h/v Grey’s Pass en Oranjestraat, Tuine, Kaapstad | Padkaart
  • RSVP: Alicia Hendricks, NB-Uitgewers, alicia.hendricks@nb.co.za, 021 406 3477
    www.nb.co.za

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment