Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Resep uit 7de Laan kook: Matrone se hoenderpastei

Annelize van der Ryst (Matrone)

Smul aan Matrone Netta Nortje van 7de Laan se heerlike honderpastei. Hier volg die resep uit 7de Laan kook (ook beskikbaar in Engels as Cook with 7de Laan):

Bereiding: 20 minute
Gaarmaak- en baktyd: 75 minute
Genoeg vir 8-10 mense

40 ml (8 t) botter
200 g spekvleis, fyn gesny
250 g sampioene, in dun skyfies gesny
25 ml (5 t) koekmeel
5 ml (1 t) sout
3 ml (ruim ½ t) vars gemaalde swartpeper
1 hoender (1,5 kg), in stukke gesny

7de Laan KookCook with 7de Laan

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment