Koos Kombuis: Wat sal die uiteinde van Amerika se geldelike verknorsing wees?
Koos Kombuis skryf in ‘n rubriek in Rapport dat hy geskok is om van Amerika se geldelike probleme te hoor. Hy wonder wat die VSA se val vir die res van die wêreld sal beteken. Die einde van kapitalisme? ‘n Terugkeer na die denke van die Bushdinastie? “Wat is ons voorland: ’n geleidelike herstel en terugkeer van die waardes wat ons tot dusver as vanselfsprekend aanvaar het, of ’n totaal nuwe era van wêreldwye anargie en hopeloosheid?” vra hy:
Amerika? Bankrot? Het ons reg gehoor?
Ek was laas so geskok toe ek die eerste keer hoor my skoonpa is nie regtig ’n miljoenêr nie. (Ek sou steeds met sy dogter getrou het as ek dit geweet het, natuurlik, maar dalk eers ’n jaar of twee later.)
Nou ja. Hoe de hel verwerk mens hierdie nuus?
Boekbesonderhede
- Die reuk van koffie: Rubrieke, blogs en ander geskrifte deur Koos Kombuis
Boek se tuisblad
EAN: 9780798151900
Find this book with BOOK Finder!
Please register or log in to comment