Video: 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby en Rugbymal lei Wêreldbeker in
Ná die Springbokke se oorwinning oor die All Blacks die afgelope naweek, sien almal seker nog meer na die komende Wêreldbeker-rugbytoernooi uit. NB-Uitgewers het ‘n hele aantal rugbyboeke om die opwinding verder te verhoog. Kyk hierdie video waarin Wim van der Berg se 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby (ook beskikbaar in Engels as 150 Years of South African Rugby), sowel as Rugbymal, saamgestel deur Jaco Kirsten en Rugby in Our Blood, saamgestel deur Angus Powers, bekendgestel word:

- Laai dit nie? Kyk op You Tube
Boekbesonderhede
- 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby deur Wim van den Berg
Boek se tuisblad
EAN: 9780624053347
Find this book with BOOK Finder!
- 150 Years of South African Rugby deur Wim van der Berg
EAN: 9781920434144
Find this book with BOOK Finder!
- Rugbymal: Stories uit die pawiljoene saamgestel deur Jaco Kirsten
Boek se tuisblad
EAN: 9780624048756
Find this book with BOOK Finder!
- Rugby in our Blood saamgestel deur Angus Powers
Boek se tuisblad
EAN: 9780624048763
Find this book with BOOK Finder!
Please register or log in to comment
» View comments as a forum thread and add tags in BOOK Chat