Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Bekendstelling van Hiervandaan deur Dana Snyman by The Book Lounge

Uitnodiging - Hiervandaan deur Dana Snyman

HiervandaanTafelberg en The Book Lounge nooi jou uit na die bekendstelling van Dana Snyman se Hiervandaan: Op reis in die geliefde land, op Woensdag, 2 November 2011. Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, dié van sy familie en van sy land. Albert Snyman sal met die skrywer in gesprek tree by The Book Lounge in Kaapstad.

Sien jou daar!

Besonderhede van die bekendstelling

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment