Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

NB

@ Sunday Times Books LIVE

Bekendstelling van Mankepank en ander verse deur Antjie Krog by The Book Lounge

Uitnodiging - Bekendstelling van Mankepank en ander verse

Mankepank en ander verseSluit by ons aan vir die bekendstelling van Mankepank en ander verse, ‘n keur van nuwe, sowel as voorheen gepubliseerde verse deur Antjie Krog.

Antjie vertel die storie van Mankepank, die pad wat die gedigte van 1985 tot nou geloop het, en lees van die verse voor. Diek Grobler se illustrasies vir die boek word vertoon.

Sien jou daar!

Besonderhede van die bekendstelling

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment