JB Roux bekyk die interessante gegewens van Herman Charles Bosman se lewe

JB Roux kyk sestig jaar ná die dood van die skrywer Herman Charles Bosman na die interessante gegewens van sy lewe, byvoorbeeld dat die man wat hy as sy oom geken het moontlik eintlik sy pa was, dat hy sy stiefbroer (per ongeluk?) doodgeskiet het, en dat hy jare lank onder ‘n skuilnaam met ene Vera Sawyer getroud was, maar nooit ‘n blyplek met haar gedeel het nie:
As dit so is dat ’n skrywer en sy werk nooit volkome los van mekaar staan nie en dat daar dikwels raakpunte tussen die werklikheid en fiksie is, is daar sekerlik baie wat ’n mens kan put uit die werk van Herman Charles Bosman.
Bosman se werk het soms ’n ernstige, somber kant. Selfs in sy ligter verhale skuil daar skadu’s. Dit laat die vermoede dat daar iets oor hom is waarvan min mense weet.
Boekbesonderhede
- The Complete Voorkamer Stories deur Herman Charles Bosman
Boek se tuisblad
EAN: 9780798152983
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- A Bosman Companion: From Abjaterskop to Zwingli deur Tim Sandham, Craig Mackenzie
Boek se tuisblad
EAN: 9780798152532
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment