Books LIVE

February

23

Close it

NB

@ Books LIVE

JB Roux gesels met Barend Vos oor ‘n Dorp soos Silwer Streams

\'n Dorp soos Silwer StreamsAlhowel die hoofkarakter in Barend Vos se roman ‘n Dorp soos Silwer Streams nes hy ‘n dominee en skrywer van ‘n plattelandse dorp is, is dit waar die ooreenkomste ophou, het Vos in ‘n onderhoud aan JB Roux gesê.

“Sy beswaardheid is nie myne nie; ook nie sy hang-ups oor sy pa of sy onvervuldheid of sy huwelik nie,” sê Vos. “En, in alle beskeidenheid, ek preek beter as ds. Wait.”:

Is daar enige raakpunte tussen jou Bybelromans Eksódus en Kanaän, gegrond op grepe uit die Ou Testament, en jou nuwe roman?

Eintlik wil ek net een tipe reaksie in my romans uitlok – ’n leser wat opmerk: “Haai, ja, dit is soos dit is.”

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment