Potgooi: Dokumentêre program oor Deon Meyer se skrywersloopbaan
Deon Meyer het homself nog nooit spesifiek as ‘n misdaadskrywer gesien nie. Hy laat die klassifikasie van sy romans aan die uitgewers en bemarkers oor. “Ek skryf net die stories wat ek graag wil skryf en steur my nie aan genre nie.”
Só sê Meyer in ‘n onderhoud wat deel vorm van ‘n dokumentêre radioprogram oor sy werk. Die program, saamgestel deur Ina Strydom, is Donderdag op RSG uitgesaai en sluit ook voorlesings deur Meyer en onderhoude met akademici in. Luister na die potgooi:
- Laai dit nie? Luister op RSG
Boekbesonderhede
- 7 Dae deur Deon Meyer
Boek se tuisblad
EAN: 9780798156219
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!














Please register or log in to comment