Helene de Kock bewonder Elsa Joubert se gebruik van ruimte
![]()
Helene de Kock lees graag Elsa Joubert se boeke omdat sy dit regkry om die “intieme wisselwerking wat ‘n mens met sy innerlike en uiterlike omgewing het” treffend uit te beeld. Die Kock het aan Beeld vertel dat Joubert se outobiografie, Reisiger, vir haar soos ‘n roman lees, waarin “die skrywer moeiteloos en helder enorme kontinente in die ruimte van haar teks” plaas:
Dit is sekerlik enige skrywer se droom om soos Elsa Joubert ruimte in ’n roman te skep.
Synde ’n bewonderaar van helder ruimteskepping in ’n storie, lees ek haar boeke graag.
Enige skrywer sal eweneens kan getuig hoe kompleks dit is om ruimte met al sy fasette in ’n roman te vergestalt.
Boekbesonderhede
- Somersneeu deur Helene de Kock
Boek se tuisblad
EAN: 9780798151153
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Reisiger deur Elsa Joubert
Boek se tuisblad
EAN: 9780624048121
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!












Please register or log in to comment