Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Bekendstelling van Haai Karoo deur Etienne van Heerden by Open Book-fees

Uitnodiging - Bekendstelling van Haai Karoo deur Etienne van Heerden

 
Haai KarooTafelberg en Open Book 2012 nooi jou uit na die bekendstelling van Etienne van Heerden se Haai Karoo.

Tim Huisamen sal op Vrydag 21 September om 8nm met Van Heerden by die Fugard-teater oor sy bundel Karoostories in gesprek tree.

Kaartjies kos R30 per persoon en kan deur Webtickets of by die deur gekoop word.

Sien jou daar!

Besonderhede van die bekendstelling

  • Datum: Vrydag, 21 September 2012
  • Tyd: 8:00nm tot 9:00nm
  • Plek: Fugard-teater,
    Buitenkantstraat,
    Distrik 6,
    Kaapstad | Padkaart
  • Gespreksgenoot: Tim Huisamen
  • Koste: R40
  • Besprekings: Webtickets
  • Navrae: Eben Pienaar, eben@nb.co.za

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment