Bekendstelling van Oorvloed deur Marlene van der Westhuizen by Societi Bistro
Human & Rousseau en Bookstorm nooi jou na die bekendstelling van Oorvloed deur Marlene van der Westhuizen.
Kerneels Breytenbach sal op Woensdag 3 Oktober om 6nm met Van der Westhuizen by Societi Bistro in gesprek tree.
Sien jou daar!
Besonderhede van die bekendstelling
- Datum: Woensdag, 03 Oktober 2012
- Tyd: 5:30nm vir 6:00nm
- Plek: Societi Bistro,
Oranjestraat 50,
Kaapstad | Padkaart - Gespreksgenoot: Kerneels Breytenbach
- RSVP: Alicia Pietersen, alicia.pietersen@nb.co.za, 021 406 3477
Boekbesonderhede
- Oorvloed deur Marlene van der Westhuizen
Boek se tuisblad
EAN: 9780798155410
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!














Please register or log in to comment