Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Bekendstelling van Arendsnes deur Dirk Jordaan by Graffiti Boeke, Lynnwood Bridge

Uitnodiging: Bekendstelling van ...

 
ArendsnesTafelberg en Graffiti Boeke nooi jou uit na die bekendstelling van Arendsnes deur Dirk Jordaan op Donderdag 22 November.

Die bekendstelling sal plaasvind by Graffiti Boeke in die Lynnwood Bridge-winkelsentrum en begin om 18:30. Toegang beloop R40 en sluit wyn en verversings in.

Sien jou daar!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment