Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Bekendstelling van Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux by Graffiti Boeke, Lynnwood

Uitnodiging: Bekendstelling van Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux

 
GetuieHuman & Rousseau en Graffiti Boeke nooi jou graag uit na die bekendstelling van Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux. Corlia Fourie sal met haar in gesprek tree.

Toegang beloop R40 per persoon en sluit wyn en verversings in. Die bekendstelling begin om 18:00 op 6 Desember by Graffiti-boekwinkel in die Lynnwood Bridge-winkelsentrum.

Sien jou daar!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment