Oor vere en ballonne: Fanie Viljoen se rubriek in Rapport
In sy jongste rubriek vir Rapport se bylaag, MyTyd, skryf Fanie Viljoen oor die klein wonderwerkies wat soms rondom hom gebeur. Viljoen se jongste jeugroman, Leeus met letsels, het pas verskyn:
Soos ’n kind hom vergaap aan ’n karnaval, staan ek soms vasgevang in die oomblik as klein wonderlikhede onverwags tussen die alledaagse opduik.
Ek wil dit meestal vir myself hou, want vertel jy daarvan, neem dit straks die betowering uit die herinneringe.
Boekbesonderhede
- Leeus met letsels deur Fanie Viljoen
EAN: 9780798157001
Spoor hierdie boek met BOOK Finder!













Please register or log in to comment