Videos: Nataniël deel sy onthaal- en kookwenke
Bekende sanger en koskenner Nataniël se televisiereeks, Die Nataniël Tafel, het onlangs op KykNET begin wys. In dié reeks gee Nataniël aan kykers bobaas onthaalwenke en resepte om hul gaste mee te trakteer. In die epsiode van 27 September wys hy hoe om ou gunstelinge ’n tipiese Nataniël kinkel te gee:
- Laai dit nie? Kyk op KykNET.
Onverwagte gaste kan sommige mense paniekbevange laat, maar in die episode van 4 Oktober demonstreer Nataniël hoe om in ’n japtrap ’n heerlike voorgereg te skep:
- Laai dit nie? Kyk op KykNET.
Boekbesonderhede
- Kaalkop 3 deur Nataniël
Boek se tuisblad
EAN: 9780798156868
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment