Nederlandse vertaler van Carina Stander se Wildvreemd het dit tien keer gelees
Carina Stander se debuutroman, Wildvreemd, is pas in Nederlands vertaal. Stander het met Willem de Vries gesels oor haar samewerking met die vertaler, Riet de Jong-Goossens, en die elemente in die boek wat vir Nederlanders aantreklik mag wees:
Die bekroonde Nederlandse vertaler Riet de Jong-Goossens het pas die Afrikaanse skrywer Carina Stander se debuutroman, Wildvreemd, vertaal.
“Riet is uiters bekwaam en toeganklik – wat ’n vreugde om met haar saam te werk,” sê Stander.
Book details
- Wildvreemd by Carina Stander
Book homepage
EAN: 9780624053392
Find this book with BOOK Finder!













Please register or log in to comment