Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Potgooi: Erika Oosthuysen oor kortboeke en Tommy Wieringa oor Joe Speedboot

Ouma se storieDie laaste AfrikanerleiersMangaungMarkdagMasterChef South AfricaGeskiedenis van Suid-Afrika

In dié aflewering van die RSG-program “Skrywers en boeke” het Corina van der Spoel onder andere met NB Uitgewers se nie-fiksie uitgewer Erika Oosthuysen gesels oor jongste boeke wat by NB verskyn het. Oosthuyzen noem onder andere Ouma se storie, Die laaste Afrikanerleiers, Mangaung: Kings and Kingmakers, Markdag, MasterChef South Africa: The Cookbook en Geskiedenis van Suid-Afrika as moet-hê boeke op enigeen se rak.

RigtingbedonnerdReconciliation\'s Vengeful EchoJonk en krapperigDie enigma van Hendrik VerwoerdI Remember Steve BikoThe ANC\'s Battle for Mangaung

Hulle bespreek dan ook die jongste neiging in die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf: die kortboek. Oosthuyzen verduidelik dat die kortboeke wat Tafelberg onlangs uitgegeee het, slegs digitaal beskikbaar is om die skryfstukke so gebruikersvriendelik moontlik te maak. Lesers kan die boeke op hul tablette of slimfone lees en dis net die regte legnte vir ’n vlug tussen Kaapstad en Johannesburg.


Joe SpeedbootZandra Bezuidenhout gesels ook met die Nederlandse skrywer Tommy Wierenga oor sy roman Joe Speedboot wat onlangs, naas 19 ander tale, ook in Afrikaans vertaal is. Op die vraag of hy die globale sukses van sy boek verwag het, antwoord Wierenga dat hy dit nooit sou kon voorspel nie, maar dat hy natuurlik gehoop het op sukses:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment