“Sommige karakters was makliker as ander”: Kerneels Breytenbach oor Hartland
Toe Kerneels Breytenbach opdrag kry om die treffer TV-reeks Hartland in ’n roman te omskep, het hy geweet daar lê ‘n groot taak vir hom voor. In dié artikel vertel hy van die proses wat hy gevolg het:
Op Facebook het dit gegons. Koerante het ’n stortvloed briewe gepubliseer. Kykers het Hartland óf van regse propaganda beskuldig óf geprys as ’n dapper uitbeelding van die ware nuwe Suid-Afrika. Daar was selfs indiepte-artikels met dié kykNET-reeks as onderwerp.
Vir Deon Opperman, die draaiboekskrywer, was die reaksie te verstane.
Kyk ook die lokprent vir die roman Hartland:
- Laai dit nie? Kyk op YouTube
Boekbesonderhede
- Hartland deur Deon Opperman, verwerk deur Kerneels Breytenbach
Boek se tuisblad
EAN: 9780624056911
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment