Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Kortom oor die kortboek: Kirby van der Merwe en Phyllis Green stel ondersoek in

The Zuma Moment and the Road to MangaungThe Politics of Pregnancy\'A Chief is a Chief by the Grace of His People\'Moments with MandelaThe African University?Heart of Dickness

Tafelberg het onlangs hul kortboekreeks bekend gestel na aanleiding van Amazon se groot Kindle Singles-sukses. Kirby van der Merwe het ondersoek ingestel na dié nuwe tipe e-boek. Waarom is dit so gewild en is Suid-Afrika reg vir die e-boek-storm?

Voor die koms van digitale tekste moes skrywers dikwels besluit of hulle hul artikel of storie moet aanpas, pasmaak, vir ’n tydskrifartikel of uitbou tot ’n vollengte boek.

Vroeg verlede jaar het Amazon.com, die wêreld se grootste internetwinkel – wat onder meer bekend is om die magdom vollengteboeke wat lesers van die internet op sy Kindle-e-boekleser kan aflaai – “ernstige skrywers, denkers, wetenskaplikes, sakeleiers, politici en uitgewers” gevra om spesifiek “kortboeke” vir Kindle-lesers te skep.

The ANC\'s Battle for MangaungI Remember Steve BikoReconciliation\'s Vengeful EchoDie enigma van Hendrik VerwoerdJonk en krapperigRigtingbedonnerd

SARIE se Phyllis Green het ook meer uitgevind oor dié nuwe boekbeweging en het met Tafelberg se nie-fiksie uitgewer, Erika Oosthuysen, gesels oor die kortboeke:

As jy nie kans sien vir ’n lang uitgerekte boek oor die politiek of een of ander aktuele saak nie, is dít die perfekte soort leesstof vir jou.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment