Pieter Malan bespreek Hermann Giliomee se studie van John Vorster in Die laaste Afrikanerleiers
In sy jongste boek, Die laaste Afrikanerleiers, bespreek Hermann Gilliomee die invloed wat ’n verskeidenheid Afrikanerleiers op Suid-Afrika se ontwikkeling gehad het. Persone wat onder die loep kom, is onder andere PW Botha, Van Zyl Slabbert, FW de Klerk en Hendrik Verwoerd. Pieter Malan het Giliomee se bespreking van John Vorster van nader bekyk:
Suid-Afrikaanse geskiedenis – veral die tydperk sedert die Nasionale Party in 1948 aan die bewind gekom het – word dikwels uitgebeeld as iets wat aan die hand van groot ideologiese kragte verstaan moet word.
Binne hierdie raamwerk word Afrikaner-nasionalisme, die Verwoerdiaanse tuislandbeleid, die idee van ’n totale aanslag en die Koue Oorlog ’n alleroorheersende teoretiese raamwerk waarbinne gebeure verklaar word.
Boekbesonderhede
- Die laaste Afrikanerleiers: ’n Opperste toets van mag deur Hermann Giliomee
Book se tuisblad
EAN: 9780624052555
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment