Video: Kyk na die lokprent van Markdag deur Callie Maritz en Marie-Louis Guy
In hierdie liplekker boeklokprent gee die skrywers van Markdag, Callie Maritz en Marie-Louis Guy, ’n voorskou uit dié heerlike nuwe resepteboek propvol idees vir produkte wat jy self kan maak om by jou plaaslike mark te verkoop.
Die boek is ook in Engels beskikbaar as Make, Give, Sell.
Kyk die video:
- Laai dit nie? Kyk op YouTube
Boekbesonderhede
- Markdag deur Callie Maritz en Marie-Louis Guy
Boek se tuisblad
EAN: 9780798157315
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Make Give Sell deur Callie Maritz en Marie-Louis Guy
Boek se tuisblad
EAN: 9780798157339
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment