Harry Kalmer skryf oor Italië en die waarheid van onthou
In sy jongste rubriek vir Rapport, skryf Harry Kalmer oor sy verblyf in Italië 26 jaar gelede. Kalmer onthou hoe afgesonder hulle van enige nuus was en hoe daar eendag ’n Basotho-trekklavier oor die radio begin speel het:
“Al wat skyn is / geel blomme” – Tranströmer
Die oranje en geel kappertjies met hul beaarde blare wat mens aan hande herinner, blom op die terras waar my skryfkamer staan. Henry James het dit “memory traps” genoem. Dinge, geure, klanke en emosies wat die snellers is vir koprolprente van onthou.
Book details
- Vlieger: en die gevare van die close dance by Harry Kalmer
Book homepage
EAN: 9780795800429
Find this book with BOOK Finder!













Please register or log in to comment