Video: Roelf Meyer en Hermann Giliomee gesels oor Die laaste Afrikanerleiers

In sy boek Die laaste Afrikanerleiers: ’n Opperste toets van mag (in Engels beskikbaar as The Last Afrikaner Leaders: A Supreme Test of Power) maak Hermann Giliomee die stelling dat die ou Nasionale Party nie ‘n duidelike strategie gehad het tydens die onderhandelinge vir die oorgang na demokrasie nie.
Roelf Meyer, voormalige minister van grondwetlike sake wat by die onderhandelinge betrokke was, het hom by Giliomee aangesluit in die ateljee van Freek Robinson se KykNET-geselsprogram, Robinson Regstreeks, om diƩ stelling, en ander interessante gevolgtrekkings wat Giliomee in sy boek maak, te bespreek.
- Laai dit nie? Kyk op kykNET
Boekbesonderhede
- Die laaste Afrikanerleiers: ’n Opperste toets van mag deur Hermann Giliomee
Boek se tuisblad
EAN: 9780624052555
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- The Last Afrikaner Leaders: A Supreme Test of Power deur Hermann Giliomee
Boek se tuisblad
EAN: 9780624049715
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment