Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Bed-bygelowe: Uittreksel uit Anton Prinsloo se Bygelowe en waar hulle vandaan kom

Bygelowe en waar hulle vandaan komAnton F Prinsloo se Bygelowe en waar hulle vandaan kom is die eerste van sy soort in Afrikaans. Bygelowe van regoor die wêreld word in dié boek byeengebring. Maroela Media het ’n uittreksel oor bygelowe wat met beddens verband hou met hul lesers gedeel:

Dit is ongelukkig om ’n hoed op ’n bed te laat lê.

As jy ’n beddeken of kwilt maak, moet jy dit klaarmaak anders gaan jy nooit trou nie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment