Sonja Loots oor boelies en die gemiddelde Afrikaanse openbare skool
In ’n gasrubriek vir Rapport skryf Sonja Loots dat 55% van kinders in Suid-Afrikaanse laerskole kla dat hulle geboelie word. Sy glo elke kind moet volgens haar of sy unieke behoeftes benader word om dié probleem hok te slaan:
Die nuwe skooljaar lê voor en dit is tyd om opnuut ons kinders aan die ongenade van skoolboelies uit te lewer. Meer as die helfte sal op die skoolgrond of op sosiale netwerke afgekraak of beledig word. In die meeste gevalle sal leerkragte en skoolhoofde oë toemaak of skouers ophaal.
Boekbesonderhede
- Sirkusboere deur Sonja Loots
Boek se tuisblad
EAN: 9780624053354
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Scribd.com boek-voorskou:
- Laai dit nie? Lees in die Little White Bakkie e-boekwinkel













Please register or log in to comment