Lees “Die brandende dans”, ’n nuwe kortverhaal uit die pen van Nicole Jaekel Strauss
Nicole Jaekel Strauss, wenner van die 2011 UJ-debuutprys vir haar kortverhaalbundel Maal, het onlangs ’n splinternuwe kortverhaal vir Boeke24 geskryf. “Die brandende dans” handel oor ’n vuurwarm Kaapse oggend:
Die helikopters arriveer met eerste lig. Dit klink soos oorlog op die oggend wat sy gewoond is om die gelui van kerkklokke te hoor. Sy ruik dit al van donkerdag af, die reuk van rook en as.
Boekbesonderhede
- Maal deur Nicole Jaekel Strauss
Boek se tuisblad
EAN: 9780795800177
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment