Fliek gegrond op Albert Blake se Boereverraaier begin binnekort draai
Piet de Jager en sy seun Sallas, vervaardigers van die gewilde film Roepman, stel binnekort hulle jongste rolprent, wat ook deur ’n boek geïnspireer is, bekend.
Verraaiers het ontstaan nadat Piet de Jager Albert Blake se Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog onder oë gekry het. Hy skryf hier vir Rapport oor die projek en hoe hulle dit aangepak het:
Jeanette Ferreira het die fliek eerste gewaar. Dit was toe sy aan ’n resensie oor Albert Blake se Boereverraaier gewerk het.
Ons het later ook die bewoording van die rolprent se leitmotief by haar geleen: Oorlog is waansin en verraad is ’n stukkende woord.
Boekbesonderhede
- Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog deur Albert Blake
Boek se tuisblad
EAN: 9780624049227
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Scribd.com boek-voorskou:
Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog
- Laai dit nie? Lees in die Little White Bakkie se e-boekwinkel.













Please register or log in to comment