“Jy weet nie alles nie”: Riana Scheepers deel raad uit aan aspirant-kortverhaalskrywers
NB-Uitgewers bied dié jaar vir die tweede keer hul Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd aan en inskrywings sluit einde Februarie. LitNet se Gerdus Senekal het by Riana Scheepers, wie se versameling kortverhale Die vrou in die vuur pas verskyn het, gaan raad soek vir hoopvolle deelnemers oor die skryf van die perfekte kortverhaal. Scheepers meen die literêre landskap het heeltemal verander sedert sy begin skryf het:
Hoe het jy begin (kortverhale) skryf – van waar die inspirasie? Wat was jou eerste gepubliseerde storie en waar het dié verskyn?
Ek het begin skryf toe ek nog op laerskool was. My eerste “verhale” is in die jeugrubriek van die Huisgenoot geplaas (onder redaksie van Herman Engelbrecht).
Boekbesonderhede
- Die vrou in die vuur deur Riana Scheepers
Boek se tuisblad
EAN: 9780798158329
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment