Lees nuwe kortverhale deur Abraham de Vries en Kerneels Breytenbach

Rapport het onlangs splinternuwe kortverhale deur Kerneels Breytenbach en Abraham de Vries gepubliseer. Breytenbach se verhaal, “Leentjie van Vergelegen” handel oor perlemoensmokkelary en De Vries se “Wanneer gee kom uit gebrek en nie uit Mammon se oorvloed” oor Kersfees:
Leentjie van Vergelegen
Dis baie eenvoudig. Sewe sakke perlemoen, bestemming Hong Kong via Mowbray. Groot geld vir Daylin, Fidel en LaFontyn. Daylin se suster, die nursie, het die uniforms en ambulans georganise.
Wanneer gee kom uit gebrek en nie uit Mammon se oorvloed
Amice,
Ons het saamgestem: soos die kasregisters nou rinkel, gedenk Kersfees elke jaar meer en meer die geboorte van Mammon. Die handelaars is teruggenooi in die Tempel.
Boekbesonderhede
- Piekniek by Hangklip deur Kerneels Breytenbach
Boek se tuisblad
EAN: 9780798156035
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die behoue huis: ‘n Keur uit die kortverhale van Abraham H. de Vries deur Abraham H de Vries
Boek se tuisblad
EAN: 9780798152792
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment