Video: Callie Maritz en Marie-Louis Guy gesels oor Markdag op kykNET
Broer en suster Callie Maritz en Mari-Louis Guy is koskenners en -skrywers van formaat en hulle het pas saam die kookboek Markdag bekendgestel.
Markdag fokus op kos wat by markte gemaak en verkoop kan word. Die twee skrywers het op kykNET se oggendprogram Dagbreek vertel hoe die markkultuur in Suid-Afrika ‘n opbloei beleef en hoe die idee vir die boek ontstaan het:
- Laai dit nie? Kyk op kykNET
Boekbesonderhede
- Markdag deur Callie Maritz en Marie-Louis Guy
Boek se tuisbla
EAN: 9780798157315
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment