Video: Bespaar op jou kruideniersware met Emilia le Roux se Kos as dit knyp
Om jou familie se eetgewoontes gesond en boonop binne ’n begroting te hou is die uitdaging van menige beroepsvroue wêreldwyd. Emilia le Roux het pas Kos as dit knyp bekendgestel wat dié probleem met mening takel. Nie net bied dié boek smullekker resepte nie, maar hulle is boonop net reg vir ’n beknopte begroting.
Kyk hier na die boekvoorskou:
- Laai dit nie? Kyk op YouTube
Boekbesonderhede
- Kos as dit knyp: Goedkoop, gesond en gou deur Emilia le Roux
Boek se tuisblad
EAN: 9780798157056
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment