Harry Kalmer gee raad aan aspirant-kortverhaalskrywers
Harry Kalmer, wie se Vlieger: en die gevare van die close dance pas verskyn het, is geen vereemdeling as dit kom by die skryf van kortverhale nie. Met die sperdatum van NB Uitgewers se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd net om die draai, het LitNet se Gerdus Senekal by hom gaan skryfwenke vra. Volgens Kalmer moet die kortverhaalskrywer sy werk liefs eers vir homself hou:
Hoe het jy begin (kortverhale) skryf – van waar die inspirasie? Wat was jou eerste gepubliseerde storie en waar het dié verskyn?
Ek het een middag in 1978 wakker geword met twee stories in my kop en hulle al twee neergeskryf.
Boekbesonderhede
- Vlieger: en die gevare van die close dance deur Harry Kalmer
Boek se tuisblad
EAN: 9780795800429
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment