Helena Gunter gesels oor die kortverhaal en haar boekmentors
Helena Gunter het onlangs met Gerdus Senekal van LitNet gesels oor die kuns van kortverhale skryf. Volgens Gunter lyk dit vir haar asof Afrikaanse lesers eerder langer tekste verkies as kortverhale, maar dat die digitale omgewing unieke geleenthede aan skrywers en uitgewers bied:
Hoe het jy begin (kortverhale) skryf – van waar die inspirasie? Wat was jou eerste gepubliseerde storie en waar het dié verskyn?
Die omgewing inspireer my. Vandat ek kan onthou was dit so – die begeerte om myself op ‘n afstand te plaas en gebeure dan kommentariërend te rapporteer, nie veel anders as wat ‘n eiewys skinderbek maak nie.
Boekbesonderhede
- Met koffer en kaart deur Helena Gunter
Boek se tuisblad
EAN: 9780798152549
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment