Harry Kalmer twiet 42 keer aan Johannes Kerkorrel oor Hillbrow
Bekende kortverhaalskrywer Harry Kalmer het verlede Sondag in Rapport se MyTyd ’n huldeblyk aan Johannes Kerkorrel getwiet. Kerkorrel, berugte Afrikaanse rocker van die Voëlvry-beweging, het bietjie meer as tien jaar gelede sy eie lewe geneem. Kalmer se twiet-huldeblyk gaan oor Hillbrow, ’n arm voorstad van Johannesburg waarvan Kerkorrel in die laat tagtigs gesing het:
Dit was die tagtigs en dit was Hillbrow, en nêrens is die band tussen Afrikaanse kunstenaars en dié Johannesburgse voorstad beter verwoord as in Johannes Kerkorrel se liedjie “Hillbrow” van 1989 nie.
1 @johnnyk: Dis 20+ jaar sedert ek 07:30 op ’n Sondag in Hillbrow was.
Boekbesonderhede
- Vlieger: en die gevare van die close dance deur Harry Kalmer
Boek se tuisblad
EAN: 9780795800429
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!













Please register or log in to comment