Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Woordfees 2013: Abraham de Vries gesels oor Die groot Afrikaanse kortverhaalboek

Abraham de Vries

 
Die Afrikaanse kortverhaalboekDie sewende hersiene uitgawe van Die Afrikaanse kortverhaalboek is gister by die US Woordfees bekend gestel. Abraham de Vries, samesteller van die bundel, het met Willemien Brümmer gesels oor die proses wat hy volg om die verhale te kies. Een van Brümmer se eie kortverhale is ook in hierdie uitgawe opgeneem. Die kortverhaal as genre, De Vries se liefde daarvoor en die toekoms van kort prosa is ook bespreek.

Books LIVE se Maggie Marx het regstreeks vanaf die praatjie met #livebooks getwiet:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment