Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Woordfees 2013: Melanie Grobler se digbundel Deur die ruite van die reis bekend gestel

Melanie Grobler

 
Deur die ruite van reisMelanie Grobler se nuwe bundel Die ruite van die reis het pas by NB-uitgewers verskyn. Dié digter het met Zandra Bezuidenhout by die US Woordfees oor haar jongste pennevrug gesels.

Bezuidenhout het verskeie elemente in Grobler se werk uitgewys, soos die teenwoordigheid van water as motief en ook die rol wat die natuur in haar poësie speel.

Books LIVE se Maggie Marx het regstreeks vanaf die praatjie met #livebooks getwiet:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment