@NBPublishers Twitter Weekly Updates for 2013-03-10
- Fred de Vries benoem vir MJ Brusseprijs 2013 vir Nederlandse weergawe van Rigtingbedonnerd http://t.co/dqlMwTp7PB #
- Woordfees 2013: Melanie Grobler se digbundel Deur die ruite van die reis bekend gestel http://t.co/ANUdtpDZsX #
- Woordfees 2013: Abraham de Vries gesels oor Die groot Afrikaanse kortverhaalboek http://t.co/ry89VWw3Ni #
- Extract from Eben Venter's New Novel, Wolf, Wolf http://t.co/RR62j022QN #
- Woordfees 2013: Riana Scheepers gesels oor die keur uit haar kortverhale in Die vrou in die vuur http://t.co/8TTY7ogWhi #
- Woordfees 2013: Sakeman Brand Pretorius se boek oor leierskap, Aan die stuur, bekend gestel http://t.co/km2Sy1fa5k #
- Woordfees 2013: Deon Opperman en Kerneels Breytenbach gesels oor Hartland http://t.co/dnPTYBel5i #
- Woordfees 2013: Chanette Paul se nuutste roman, Labirint, bekend gestel http://t.co/8WgUt5z12b #
- Nuwe keur uit André Brink se reisverhale: Mediterreense herinneringe http://t.co/iBZNYpJnK8 #
- Melanie Grobler ontgin die reistema in haar nuwe digbundel, Deur ruite van reis http://t.co/WsmUqpKZlh #
- Nuwe digbundel deur Gilbert Gibson: [VII] http://t.co/p5dWpwGDVM #













Please register or log in to comment