Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Woordfees 2013: Christine Barkhuizen-Le Roux se roman Getuie bekend gestel

Christine Barkhuizen-le Roux

 
GetuieChristine Barkhuize-Le Roux se jongste roman, Getuie, spreek verskeie omstrede kwessies oor geloof en godsdiens asook temas soos vriendskap en lojaliteit aan.

By vanjaar se US Woordfees het Douwleen Bredenhann haar verder oor die roman uitgevra en het Barhuizen-Le Roux ook uit die boek voorgelees.

Books LIVE se Maggie Marx het regstreeks vanaf die praatjie met #livebooks getwiet:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment