Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Woordfees 2013: Lanie van Reenen gesels oor haar swaarkry en C’est la vie met Jeanne Els

Lanie van Reenen en Jeanne Els

 
C\'est la vieBekende ontwerper Lanie van Reenen het impulsief saam met sewe ander beleggers al haar spaargeld gevat en ’n Franse kasteel in die klein dorpie Aubusson gekoop. In C’est la vie vertel Van Reenen van haar fisiese en psigiese reis in Frankryk, hoe hierdie projek eindelik misluk het en watter uitdagings sy in haar persoonlike lewe moes oorkom.

Sy het met joernalis en skrywer Jeanne Els oor haar memoir by die US Woordfees gesels.

Books LIVE se Maggie Marx het regstreeks vanaf die praatjie met #livebooks getwiet:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment