Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Bekendstelling van Katalekte deur Breyten Breytenbach by die Breytenbach Sentrum

Katalekte: artefakte vir die stadige gebruike van doodgaanHuman & Rousseau nooi jou uit om saam met Breyten Breytenbach te kom kuier tydens die bekendstelling van sy nuutste digbundel, Katalekte.

Louise Viljoen sal op 18 Maart om 19:00 in gesprek wees met Breytenbach by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Antoinette Kellerman sal gedigte voorlees en Schalk Joubert sal haar begelei.

Sien jou daar!

Besonderhede van die bekendstelling

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment