Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Woordfees 2013: Mediterreense Herinneringe deur André Brink bekend gestel

Naas Steenkamp en Andre Brink

 
Mediterreense herinneringeAndré P Brink sal nooit moeg raak daarvoor om te reis nie. “Daar is altyd iets nuuts om te ontdek,” het Brink Saterdag in gesprek met Naas Steenkamp by die US Woordfees gesê. “Dis ook waarom party mense sê dat ek soveel keer getrou het!”

Mediterreense herinneringe, ‘n keur uit Brink se reisverhale wat oorspronklik in die sestigerjare in Sempre diritto, Olé en Midi verskyn het, is tydens die geleentheid bekend gestel. Brink het vertel dat reissketse ‘n oefening is in “werklikheidsbeskrywing en verbeelding” wat sy romans mooi aanvul.

Carolyn Meads het regstreeks vanaf die praatjie met #livebooks getwiet:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment