Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

NB

@ Books LIVE

Toekomsstrateeg en skrywer Clem Sunter gesels met Hanlie Retief

Calling all FoxesFoxy Futurists and How to Become OneClem Sunter is ’n gewilde rubriekskrywer vir News24 en ook ’ bekende toekomsstrateeg met ’ hele paar boeke op sy kerfstok, insluitende Calling all Foxes. Rapport se Hanlie Retief het met hom gesels oor die ANC, Cyril Ramaphosa en hoe hy in Suid-Afrika beland het.

Net een mens kan Suid-Afrika verenig soos ­Nelson Mandela het – en dis Cyril Ramaphosa.

Thabo Mbeki kon nie, Jacob Zuma ook nie. Maar Ramaphosa kan, sê Clem Sunter.

“Dis ’n groot stelling om te maak. Maar ek glo dit.”

Hy’t hom leer ken as NUM-heethoof in ’n leerbaadjie, sien groei tot myn-miljardêr en buffel-en-Big Mac-koning.

Boekbesonderhede


Scribd.com boek-voorksou:

Foxy Futurists & How to Become One

 

Please register or log in to comment